Skaarland Landbou Implemente

 

Visit the English website

 
Skaarland Ingenieurswerke beskik oor die vermoë om landbou implemente te ontwerp en te vervaardig volgens die klient se behoeftes en spesifikasies.

Skaarland vervaardig ñ verskeidenheid van landbou implemente insluitend die volgende:

  • Graan pompkarre
  • Graan tapkarre
  • Aluminium sleepwaens
  • Sleepwaens vir die vervoer van vee
  • Water sleepwaens
  • Trok en bakkie tralies
  • Frontkarre
  • Aluminium canopies / kappies

Implemente word vervaardig volgens die unieke behoeftes en spesifikasies van kliente.

Skaarland Ingenieurswerke sal ook implemente ontwerp en vervaardig vir spesifieke omstandighede. Kontak ons gerus sou u ñ spesifieke implement benodig.

Skaarland 20 ton Pompkar

Skaarland Pomp Kar

Spesifikasies:

  • 20 Ton dra kapsiteit
  • Uitlaaikapasiteit: 5 ton per minuut
  • Beskikbaar met tandem aste
  • Hidroliese remme optioneel
  • Verskeidenheid kleure
  • Ook beskikbaar in 10 en 15 ton kapasiteit
Skaarland Water Sleepwa
Skaarland Aliminium sleepwa
Skaarland Tap Karre
Skaarland Front Karre
Skaarland Trok en Bakkie Tralies
Skaarland Algemene Herstelwerk